Other Guides and Trips in Namibia
Below are popular Other guides in Namibia that you can use to plan your next adventure. You can download guides, including a detailed map, description and points of interest for a small fee to your iPhone or Android.
Trips
10 Desember is Rey Nell se verjaarsdag, 'n vakansiedag - en AusMeyer MacNam dag! Hierdie tradisie wat in 2009 sy bestaan gehad het, behels die skiet van 'n tarentaal, 'n springbok en die vang van 'n karp tussen sonopkoms en sononder op dieselfde dag. Hierdie is so stukkie van die 2010 weergawe, en dit was 'n fees! Baie dankie aan al die manne vir die reëlings, hulp en saamkuier. Ons gaan verseker...